Header Artwork

AfriForum se Kathu-tak skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Kathu het vyf bome by die Laerskool Sishen geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Johan Snyman, voorsitter van AfriForum se Kathu-tak, het die organisasie vanjaar meer as 3 000 bome landwyd geplant. “Deur...

AfriForum se Pongola-tak skep hoop tydens boomplantmaand

Die Pongola-aftreeoord, Pongola Akademie en omliggende kerke en ondernemings het almal bome ontvang wat deur die AfriForum-tak in Pongola geplant is as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Eugene van Aswegen, AfriForum se provinsiale...

AfriForum se Coligny-tak skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Coligny het 200 bome – onder meer by sewe plaaslike skole, die hoofstraat en in die Tlhabologang-omgewing – as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Charné Blignaut, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico,...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN