deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n skrywe aan die Rustenburgse Plaaslike Munisipaliteit gerig in verband met die buslaankonstruksie in die middestad en gevolglik ’n sperdatum vir die afhandeling daarvan geëis. Aangesien plaaslike ondernemings in Rustenburg se...
deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Leandra het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand ses bome by Laerskool Leandra geplant. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir Mpumalanga-Oos, het die organisasie vanjaar meer as 3 000 bome landwyd...
deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het in samewerking met die SAPD die afgelope naweek twee veiligheidsaksies in dié dorp gehou. ’n Padblokkade is gehou waartydens 183 voertuie en 224 persone deursoek is, terwyl 55 voertuie ook getoets is. Voorts het daar...
deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
“AfriForum se Mooinooi-tak het dit goed gedink om die gemeenskap in hul stryd teen veld- en bosbrande te steun deur Stihl-blasers aan te skaf,” sê Annelien Crock, voorsitter van AfriForum se Mooinooi-tak. Die Stihl-blasers word aan enige AfriForum-lid van Mooinooi...
deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bothaville-tak is op 1 Oktober suksesvol gereorganiseer. Die takbestuur bestaan uit Willie Prinsloo (voorsitter), Sonya Steenkamp (ondervoorsitter), Derek Linde (tesourier), Joe Hein (sekretaris), Arnold Steyn...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 27 September in samewerking met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool die dorp se strate skoongemaak as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog wat amptelik in Oktober 2018 afgeskop het. Dit is die derde...