Header Artwork

AfriForum se Upington-tak skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Upington het vyf bome by Jogebed Kinderhuis en twee bome by Belle Rio-aftreeoord as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek geplant. Volgens Steven van Tonder, voorsitter van AfriForum se Upington-tak, het die organisasie...

AfriForum se Vaalharts-tak help om brand te blus

Bestuurslede van AfriForum se Vaalharts-tak het op Vrydag 5 Oktober 2018 saam met boere van die omgewing gehelp om ’n brand by die vullisterrein in Hartswater te blus. Onluste is vroeër dié dag op die dorp veroorsaak deur inwoners van die Nkandla informele...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN