Header Artwork

Ventersdorp-buurtwag help opruim ná onluste

AfriForum se Ventersdorp-buurtwag het dié dorp help opruim ná betogende inwoners die strate onbruikbaar gelaat het. Die betogers het op 8 Oktober 2018 die dorp ingevaar weens ontevredenheid oor die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit se swak dienslewering. Rotse, klippe...

AfriForum se Alberton-buurtwag ontvang skietopleiding

Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 6 Oktober 2018 skietopleiding by Sport Adventure Shooting in Walkerville ontvang waartydens 12 buurtwaglede in verskeie veiligheidstegnieke touwys gemaak is. Die buurtwaglede moes onder meer 3,2 km in 40 minute te voet met ’n...

AfriForum skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-takke in Pretoria-Noord en -Suid het in Septembermaand gesamentlik 574 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandprojek geplant. Die Bronkhorstspruit-tak het ook tydens die projek indringerbome verwyder. “Deur inheemse bome...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN