deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Moot, Moreletapark, Meyerspark, Pretoria-Wes en Wes-Moot het in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye en die SAPD op 19 Oktober 2018 van 16:00 tot 06:00...
deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
AfriForum het tydens die onlangse nasionale patrollie 39 gemeenskappe in KwaZulu-Natal gemobiliseer om op Vrydag 19 Oktober 2018 hieraan deel te neem en gesamentlik 14 421 km is afgelê. Plaaslike gemeenskappe, die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die...
deur AfriForum | Okt 24, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum ontvang tans heelwat klagtes oor die nuwe taalbeleid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR), wat pas per nuusbrief aan dié instituut se lede bekend gemaak is. In die nuusbrief word weersprekend...
deur AfriForum | Okt 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het met die aanvangs van dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 21 Oktober 2018 ’n patrollie by die plaaslike begraafplaas uitgevoer om veiligheid op te skerp. Die buurtwag het op talle besoekers se klagtes oor...
deur AfriForum | Okt 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se Delareyville-tak het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief elf vaderlandswilge in ’n plaaslike park geplant . Die tak beplan ook om die park aan te neem, skoon te hou en verder te verfraai. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die Oos-Rand – wat Alberton, Benoni, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott insluit – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede deelgeneem. Dié patrollie het in samewerking met...