deur AfriForum | Jul 17, 2019 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-tak het op Maandag 6 Mei 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is. Lede van die gemeenskap het ook hul insette oor die verteenwoordigende bestuurslede kom lewer. Tydens hierdie...
deur AfriForum | Jul 17, 2019 | Argiewe
AfriForum en die Tshwane-metro het vergader en beloof om saam te werk om konsensus vir albei partye te bereik rakende die implementering van die 2019/2020-elektrisiteitstariefverhogings. As deel van die ooreenkoms het albei partye die volgende onderneem: Albei partye...
deur AfriForum | Jul 17, 2019 | Interkulturele samewerking, Argiewe
Die hoë hof in Pietermaritzburg het vandag in AfriForum en die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool te bou, soos wat reeds meer as ’n dekade tevore onderneem is. Hierdie saak duur al...
deur AfriForum | Jul 15, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag gesê die regering se bykomende R30 miljard per jaar vir Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is ’n onberekende bedrag wat buitendien heeltemal te min sal wees om só ’n stelsel te bedryf. Die Sondagblad Rapport het...
deur AfriForum | Jul 15, 2019 | Buurtwag Mediaverklarings, Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg, Nelspruit, Lydenburg, Machadodorp, Delmas, Argent,...
deur AfriForum | Jul 12, 2019 | Argiewe
Die Tshwane-metro het Vrydag 12 Julie 2019 aangekondig dat dit van 17 Julie nie met die implimentering van die onwettige verhoogde tarief vir die 2019/2020-termyn sal voortgaan nie. Dit volg ná volgehoue druk en ’n hofsaak wat AfriForum teen die munisipaliteit...