Deur Marthinus Koekemoer en Alet Rademeyer Die verhoor van Thandi Modise, speaker van die parlement, se dieremishandelingsaak het vandag in die Potchefstroomse Streekshof begin. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, vervolg Modise...
Deur Alet Rademeyer Phillip Schutte en Pieter Doorewaard van Coligny is vandag in die Appèlhof in Bloemfontein onskuldig bevind aan alle aanklagte teen hulle. Regter Ronnie Hendricks het hulle vroeër in die Sonneblomsaak skuldig bevind aan moord op die tiener...
Deur Marthinus Koekemoer Die AfriForumBuurtBot, wat aan die begin van die staat van inperking van stapel gestuur is, is nou in die hele noordelike streek inwerking. Volgens Andries Opperman, provinsiale veiligheidskoördineerder vir AfriForum, is dit ’n waardevolle...
Deur Alet Rademeyer Die wêreld van nuus en kommunikasie het die afgelope twee dekades dramaties verander en werklike joernaliste moet vandag meeding met “burger-joernaliste” wat nie opgelei is nie. Kwaliteit-joernaliste is egter steeds van kritieke belang en...
AfriForum en Solidariteit het vandag strafregtelike klagtes teen Julius Malema, leier van die EFF, gelê ná die dreigemente wat hy teen polisielede gemaak het. Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, het by die indien van die klagtes gesê Malema se optrede...