Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandeesweek ’n formele klag teen Fikile Mbalula, Minister van Vervoer, en sy department by die Openbare Beskermer ingedien waarin ’n ondersoek na moontlike korrupsie en wanadministrasie versoek word. Dié departement se...
Forum Sekuriteit het die afgelope week twee skole en die Leriba Lodge in Centurion besoek om veiligheidsrisiko-analises te doen. Hiermee word onder meer bepaal waar die perseel moontlik kwesbaar vir misdadige optrede is, maar ook watter ander veiligheidsaspekte...
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se twee medaljewenners by die Olimpiese Spele, Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag, het Suid-Afrikaners wat hulle ondersteun en vir hulle prysgeld ingesamel het, vandag tydens ’n geleentheid in Pretoria uit die diepte van hul harte...
Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit het vandag hul belastingverslag en -protes op ’n Facebook-uitsending bekendgemaak waarin hulle tot die gevolgtrekking kom dat die voorgestelde nasionale gesondheidsversekering (NGV) en die nasionale fonds vir maatskaplike...
Deur Alet Rademeyer Hulde blyke stroom in ná prof. Jaap Steyn (83), bekroonde digter, skrywer, akademikus, kultuurhistorikus, oud-joernalis en ewige entoesiastiese stryder vir Afrikaans vanoggend in sy huis in ’n aftree-oord in Bloemfontein oorlede is. Ilze Nieuwoudt,...