deur AfriForum | Jan 27, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand ’n Matie-alumni-studiefonds gestig om huidige en voornemende studente aan die Universiteit van Stellenbosch (US) met behulp van alumni-skenkings in staat te stel om te studeer. Studente wat deur...
deur AfriForum | Jan 20, 2017 | Argiewe
The civil rights watchdog AfriForum today released a plan with eight hints following the devastating fires in the Western Cape. This follows after 19 recent veld fires devastated the province. These fires can allegedly be ascribed to intentional arson, which is...
deur AfriForum | Jan 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag sy plan met agt wenke na aanleiding van die ernstige brande in die Wes-Kaap bekendgestel. Dit volg nadat daar in die afgelope tyd 19 veldbrande in dié provinsie gewoed het. Na bewering kan dié brande moontlik aan opsetlike...
deur AfriForum | Jan 19, 2017 | Argiewe
Henrico Barnard, AfriForum Jeug se kandidaat vir die voorsitterskap van die Universiteit van Pretoria (UP) se tussentydse studenteraad, is gister tot dié amp verkies. AfriForum Jeug wens Barnard geluk met sy verkiesing. Jaco Grobbelaar, AfriForum Jeug se...
deur AfriForum | Jan 19, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend strafregtelike klagtes teen 12 individue ingedien wat herhaaldelik rassistiese boodskappe op sosiale media geplaas het, wat geweld en moord aanhits. Die beëdigde verklarings, wat met die hulp van die Suid-Afrikaanse...