deur AfriForum | Okt 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Bethal het op 14 Oktober bome by die polisiestasie in Bethal geplant. Dié aksie vorm deel van AfriForum se nasionale boomplantprojek. In 2019 is daar 16 witkarees by dié stasie geplant. Vier van dié bome is vervang omdat dit nie die strawwe winter...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het besluit om voort te gaan met reëlings om Vrydag, 16 Oktober om 10:00 in Senekal ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde en geweld te hou. AfriForum het hierdie besluit geneem om te verseker dat die vreedsame meerderheid, wat...
deur AfriForum | Aug 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein lewer. Dít volg ná talle inwoners klagtes van swak dienslewering aangaande vullisverwydering by AfriForum ingedien het. Die burgerregtewaghond het reeds op...
deur AfriForum | Aug 21, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het onlangs twee beskuldigdes suksesvol in strafhowe verdedig in twee loodssake wat tydens die inperking deur dié burgerregteorganisasie aangepak is. AfriForum het besluit om dié persone – wat onregmatig in hegtenis geneem is – te ondersteun sodat...
deur AfriForum | Aug 21, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het vandag ’n voertuig wat tydens ’n plaasaanval in die Kaapschehoop-omgewing tussen Nelspruit en Barberton gesteel is, opgespoor. Een van die plaaswaglede het die voertuig in Vintonia in Nelspruit opgemerk en aangemeld. Kort...