deur AfriForum | Feb 24, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het volledige skriftelike terugvoer van Pule Shayi, burgemeester van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit, ontvang in reaksie op ’n wenslys wat dié tak in samewerking met die plaaslike belastingbetalersvereniging aan hom oorhandig...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Phalaborwa-tak het onlangs in samewerking met die plaaslike belastingbetalersvereniging ’n wenslys aan Pule Shayi, burgemeester van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Dít volg nadat die tak verskeie...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum rig vandag opnuut ’n versoek aan gemeenskappe om by hulle plaaslike buurt- of plaaswagte aan te sluit ten einde meer Suid-Afrikaners te kan beveilig. Indien daar nie veiligheidstrukture tot mense se beskikking is nie, kan hulle...
deur AfriForum | Feb 16, 2017 | Argiewe
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag tydens ’n voorlegging aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gesê dat baie wit mense vertroue in gesprekke oor rassisme verloor het omdat nie almal in die land oor dieselfde kam geskeer...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Sedert die begin van Februarie 2017 is daar reeds 30 plaasaanvalle in Suid-Afrika aangeteken waarin 11 mense wreed vermoor is. Vyf mense is in die afgelope 24 uur in twee verskillende aanvalle vermoor, onderskeidelik in Mpumalanga en Limpopo. “Hoeveel mense moet nóg...