deur AfriForum | Apr 21, 2017 | Argiewe
AfriForum het ʼn aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), wet no. 2 van 2000, teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) gebring, om die kwalifikasies en wettige werkspermitte van 31 Kubaanse ingenieurs wat deur die DWS...
deur AfriForum | Apr 20, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek om verlof by die Konstitusionele Hof ingedien om teen die hoogste hof van appèl se uitspraak oor die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) te appelleer. Die instellings vra die hof om die UV se...
deur AfriForum | Apr 18, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in dieselfde klag ook aangekla. Die klag handel oor The Huffington Post Suid-Afrika se publikasie en...
deur AfriForum | Apr 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Delmas het ’n groot spoedhobbel in Samuelweg veilig gemaak deur strepe daaroor te verf en weerkaatsers en waarskuwingstekens daarop aan te bring om sigbaarheid te verhoog. Carel Botha, voorsitter van dié tak, sê dat die tak genoop was om in...
deur AfriForum | Apr 5, 2017 | Argiewe
AfriForum verwelkom SuperSport se onderneming dat dié sportdiens geen bedoeling het om krieketkommentaar in Afrikaans te staak nie. Dít volg nadat die burgerregte-organisasie talle klagtes van DSTV-gebruikers ontvang het omdat Afrikaanse krieketkommentaar tydens die...