deur AfriForum | Jun 25, 2017 | Argiewe
AfriForum se pasgestigte Voëlklip-buurtwag is nou volledig toegerus om die gemeenskap te help beveilig nadat hulle nuwe toerusting waaronder tweerigtingradio’s en noodhulpvoorraad ontvang het. Die geleentheid is ook deur kol. Luthando Nosilela, stasiebevelvoerder...
deur AfriForum | Jun 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se Randfontein-tak het 100 bale voer van nagenoeg 320 kg elk aan boere in Calvinia en Pofadder oorhandig. Dié bale is deur ’n boer wat anoniem wil bly aan AfriForum geskenk. Die burgerregte-organisasie het die aflewerings- en vervoerkoste gedra. “Wanneer...
deur AfriForum | Jun 22, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week met behulp van ’n plaaslike kontrakteur 20 stoptekens in verskeie strate van dié dorp opgerig. Die tak het ten doel om paaie wat nie voldoende deur die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit onderhou word nie, vir...
deur AfriForum | Jun 20, 2017 | Argiewe
AfriForum en Agritrans het vandag ’n groot hoeveelheid skenkings by Laerskool Knysna afgelewer met die doel om verligting aan inwoners wat deur die brande in en om Knysna geraak is te bring. Die skenkings is deur AfriForum-lede en Agritrans gemaak. Chris Chameleon en...
deur AfriForum | Jun 19, 2017 | Argiewe
AfriForum het in Mei 2017 die gehalte van drink- (bloudruppel) en rioolwater (groendruppel) in 12 gebiede in die groter Pretoria-omgewing getoets. Die monitering van drinkwater in gemeenskappe vorm deel van die burgerregte-organisasie se #skoonwater-inisiatief. “Ons...