deur AfriForum | Mei 3, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het vandag gereël dat ’n span privaat mediese dienste die haglike Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal besoek om sowat 107 inwoners wat nié deur die staat vir COVID-19 getoets is nie, op eie onkoste te toets. Nie net is die privaat mediese span toegang...
deur AfriForum | Apr 27, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dit is ’n bitter ironie dat Suid-Afrika vandag Vryheidsdag vier, maar dat dit steeds nodig is dat AfriForum môre in die howe moet veg teen die regering se rassediskriminasie teenoor minderhede. “Die feit dat die...
deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die aansoeke van vuurwapeneienaars wie se 90 dae tydperk om vuurwapenlisensies te hernu gedurende die inperkingstydperk verstryk ná die tydperk aanvaar sal word en dat dié...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die aankondiging deur pres. Cyril Ramaphosa vanaand dat die staat van inperking op Vrydag, 1 Mei 2020 na vlak 4 verslap sal word. Die burgerregteorganisasie is egter bekommerd dat die verslappingsmaatreëls nog nie bekend gemaak is nie, maar sal...
deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs
Deur Alana Bailey, Hoof van Kultuursake by AfriForum Die einde van Maart is gekenmerk deur ’n geskarrel om alles by die werk en huis voor te berei op die oomblik wanneer die deure finaal toeklap. Die laaste transaksies moes afgehandel, inkopies gedoen en planne beraam...