Deur Alet Rademeyer Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie kan haar maar vir ’n fel stryd rondom die omstrede Kubane-kwessie voorberei. Terwyl sy die publiek probeer mislei het deur voor te gee dat Solidariteit die saak teruggetrek het...
Die entrepreneur, waagkapitalis en skrywer van die topverkoper Dink soos ’n miljardêr, Daniel Strauss, het vandag tydens die bekendstelling van AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie as gasspreker opgetree. Dié kompetisie, wat vir die vierde...
Deur Alet Rademeyer Die regering kan hom vir ’n stortvloed regsoptrede en teenkanting voorberei ná wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer is. Die voorstelle het wye en woedende reaksie ontlok en word ook deur opposisiepartye en...
Deur Zydèlia Venter Akademia het op Donderdag 20 Mei 2021 die uitnemende akademiese prestasies van 2020 tydens ʼn spoggeleentheid by die Atterbury Teater in Pretoria erken. Weens Covid-19-regulasies is kwalifikasies vroeër vanjaar in absentia oorhandig, maar het die...
“Een van die redes waarom ek as ’n buurtwaglid aangesluit het, is omdat AfriForum Gemeenskapsveiligheid vir jou ’n baie groot infrastruktuur, gevestigde netwerke, goeie toerusting en fantastiese opleidingsgeleenthede, soos dié kamp, kan bied,” sê Nelis van Rensburg,...