deur Forum Nuus | Jul 14, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Solidariteit Beweging het vandag ’n beroep op die publiek gedoen om kalm, ingelig en georganiseerd te bly te midde van die onluste wat sekere dele van die land teister sedert oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisneming verlede week. Zuma...
deur Forum Nuus | Jul 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Jonathan van Radio Raps, oftewel die skreeusnaakse Rikus de Beer, is ’n besige man. Ons e-pos en WhatsApp oor en weer om hierdie artikel die lig te laat sien en elke keer voel ek sleg as ek hoor hoe gedruk hy vir tyd aan die anderkant is. Nee,...
deur Forum Nuus | Jul 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum se nuutste ledetydskrif, Forum Tydskrif, is vars van die drukpers af en op pad na ons lede toe. In die Julie-uitgawe val die fokus op wat die burgerregte-organisasie die afgelope 15 jaar sedert sy bestaan in 2006 bereik het. AfriForum se...
deur Forum Nuus | Jul 8, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum se privaatvervolgingseenheid het by vier sake van wrede kindermishandeling, verwaarlosing en seksuele aanranding in Brits betrokke geraak nadat dit aan die lig gekom het dat die regstelsel dié slagoffers in die steek laat. Adv....
deur Forum Nuus | Jul 8, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Die Britse oudpremier Margaret Thatcher het eens gesê dat sy eerste minister geword het met die doel om Brittanje van ’n afhanklike samelewing na ’n selfstandige samelewing en van ’n “gee-dit-vir-my-nasie” na ’n “selfdoennasie” te verander. In die gees hiervan gryp...