Die familielede van die vermoorde Fanie (78) en Colleen Engelbrecht (74) van die plaas Welgevonden naby Poortjie aan die Wes-Rand, het vandag van verligting gehuil toe die moordenaars van die egpaar aan moord, roof en die besit van onwettige vuurwapens skuldig...
Meer as 60% van Suid-Afrika se vleilande is onherstelbaar vernietig of gaan agteruit weens erosie, besoedeling, brande en veral landbou-aktiwiteite. Hoewel sowat 23 vleilande in Suid-Afrika sedert 1975 onder die Ramsar-konvensie vir vleilande van internasionale...
“Die NGV is ’n stelsel wat die hele land gaan skaad, wat geen doel dien nie en wat uiteindelik gaan verseker dat geld in mense se sakke beland wat dit nie verdien nie,” het Billy Maritz, ’n inwoner van Centurion, by AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die...
Daar is tans meer as 8 000 kleuters wat danksy Solidariteit Helpende Hand se verskeie voedingsprojekte elke dag ’n gesonde bord kos kry. Dit is net soveel kinders as ’n volgepakte gehoor by ’n musiekvertoning in die Time Square Arena in Pretoria. Die behoefte...
Lede van die publiek het slegs tot 31 Januarie 2020 om kommentaar in te dien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging) wat daartoe sal lei dat privaat eiendom sonder vergoeding onteien kan word. AfriForum het vandag sy kommentaar teen...