“Ek glo kinders het die reg om gevoed te word en ons sien deur hul glimlag en trane watse reuseverkil ’n bord kos in kinders se lewens maak. Daarom bedank ons elkeen se bydra tot dié inisiatief,” sê Bakkies Botha, voormalige Springbok-rugbyster en ambassadeur van...
AfriForum glo daarin om nie net klagtes in te dien en skrywes te rig nie, maar om ook werkbare oplossing vir gemeenskappe te bied,” sê Lambert de Klerk, bestuurder van Omgewingsake by AfriForum. AfriForum het vandag sy #SkoonWater-projek vir 2020 geloods en takke...
“Ons is vanjaar met ’n redelike oes in ons omgewing geseën en ons wou terugploeg in ons gemeenskap en mense help wat veral nou in dié krisistyd nie kos op die tafel kan sit nie,” sê Lukie Vermees, ’n barmhartige boer wat onlangs ’n reusevrag graan aan AfriForum...
Nog ’n onskuldige kind is klaarblyklik deur die Suid-Afrikaanse regstelsel versaak ondanks pres. Cyril Ramaphosa se beloftes dat daar veral tydens die staat van inperking streng teen vroue- en kindermishandeling opgetree gaan word. AfriForum se...
“Talle mense in ons gemeenskap gaan gebuk onder die Korona-pandemie en dit is vir ons baie belangrik om hulle te probeer bystaan sodat hulle weer op hulle voete kan kom,” sê Petrus Coetzee, AfriForum se distrikskoördineerder in Marico. Byna 650 behoeftige gesinne is...