Wenners van die AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings – wat jaarliks entrepreneurs vereer wat Afrikaans as dienstaal gebruik en uitbou – is pas bekend gestel. Volgens Sanderien van der Walt, bestuurder van die AfriForum Sakenetwerk, was dit vanjaar...
Forum Sekuriteit is verantwoordelik vir die beskermings- en veiligheidsdienste by die nuwe kampus van Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van die Solidariteit Beweging. Die nuwe kampus het vandeesmaand sy deure geopen en meer as 400 nuwe studente verwelkom....
Deur Alet Rademeyer Terwyl misdaad in die algemeen verlede jaar tydens die COVID-19-pandemie afgeneem het, was daar egter steeds ’n toename in wrede plaasmoorde. AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en –aanvalle vir 2020 bekendgestel. Verlede...
Dit is vir AfriForum belangrik om sy eie reaktiewe vermoë te ontwikkel en om oor die nodige toerusting te beskik om kwesbare gemeenskappe en gebiede te beveilig. Daarom het die burgerregte-waghond se Bellville-buurtwag onlangs in samewerking met die nuutgestigte...
Rommel hoop oral op sypaadjies, by private wonings en voor sakeondernemings in Bloemfontein op weens die Mangaung Munisipaliteit se versuim om vullisverwyderingsdienste te lewer. Gevolglik word broeiplek vir rotte en ander peste geskep en word dreineringstelsel ook...