deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en selfverdediging. Hierdie opleiding in regsaspekte maak deel uit van 16 gemeenskapveiligheidsmodules wat deur AfriForum ontwikkel is en as belangrik beskou word om ons...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 16 November ’n verroeste stopteken op die hoek van Malherbe- en Du Plooystraat vervang. Die tak beplan ook om aandag te skenk aan straatnaamborde en ander beskadigde stoptekens in Malherbestraat. Verskeie van hierdie tekens se pale...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lydenburg-tak het op 14 November as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek sonkragligte by drie tehuise in Lydenburg geïnstalleer. Die sonkragligte werk met ’n bewegingsensor wat dan ’n helder lig aktiveer wanneer daar beweging is. Die ligte is...
deur AfriForum | Nov 16, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan die vervolging teen Khumbulani Malinga herinstel nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die saak toegetree het. Khumbulani het Lizel Visagie in Maart 2019 in Middelburg raakgery en sy het later aan haar beserings...
deur AfriForum | Nov 16, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregtegroep AfriForum steun Krieket Suid-Afrika (KSA) se lederaad in sy besluit om nie die tussentydse raad wat deur die Minister van Sport, Kuns en Kultuur voorgestel is, aan te stel nie. Dít volg nadat Minister Nathi Mthethwa ’n nuwe tussentydse raad...