deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het verlede week die area langs die spruit skoongemaak en ontbos. Hierdie area was nie net onnet nie maar dit was ook ’n veiligheidsrisiko aangesien misdadigers hierdie area as wegkruip- en wegsteekplek kon gebruik. “Dit is jammer...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het op Maandag 23 November die plaaslike DBV ondersteun deur honde- en katkos te skenk en ook die DBV se gebou te verf. Die Landbouvereniging se lede het ook aangebied om hulp te verleen en het hand bygesit met die verfwerk. Daar is...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum voel sterk daaroor dat gemeenskappe hulle geskiedenis beter moet leer ken en waardeer, maar bevraagteken die plan van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, dat Geskiedenis ’n verpligte skoolvak moet word. Volgens Alana Bailey, AfriForum se...
deur AfriForum | Nov 25, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 sal op 7 Desember 2020 in die Johannesburgse Landdroshof voortgaan. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig die familie van Suraya...
deur AfriForum | Nov 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 17 November ’n opknappingsaksie by die plaaslike polisiestasie gehou. Gedurende hierdie aksie is die tuin langs die ingang skoongemaak en blomme is geplant. Daar is ook twee bome geplant en ’n sonkraglig is by die ingang...