deur AfriForum | Jan 19, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het op 15 Januarie in samewerking met die SAPD ’n sigbaarheidsprojek in die sentrale sakegebied van Springs uitgevoer. Dié gebied is ’n geruime tyd lank ’n seeroog vir die publiek weens die vullis en sluipslapers wat in die verlate...
deur AfriForum | Jan 13, 2021 | Mediaverklarings
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma het tot 20 Januarie om antwoorde oor die regering se implementeringsplan vir die Covid-19-entstowwe aan AfriForum en Solidariteit te verskaf. Dit volg nadat die twee organisasies met regstappe teen die minister van samewerkende regering en...
deur AfriForum | Jan 13, 2021 | Kultuursake, Onderwys in aksie
Deur Natasha Smit Onderwysers, ouers en leerders skop jou jaar en gesondheid reg af In ’n oogwink is 2020 verby. Wat ’n riller van ’n jaar met soveel uitdagings, veranderinge en ’n totale “nuwe normaal”. Daar was baie lesse te leer en struikelblokke wat oorkom moes...
deur AfriForum | Jan 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Buffelspoort het gedurende Desember 2020 sekuriteitskameras by ’n besige roete in die landelike gemeenskap geïnstalleer om sodoende die area, wat gereeld deur misdadigers geteiken word, te beveilig. Die kameras is opgerig by die R104- en...
deur AfriForum | Des 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 15 Desember drie stoptekens op die hoek van Malherbe- en Wichtstraat in Bethal vervang. Hierdie stoptekens se borde was beskadig en die pale was afgery of deurgeroes. Die pale wat wel nog in ’n goeie toestand was, is reggemaak en...