deur AfriForum | Jan 29, 2021 | Teenboelieveldtog Blogs, Blogs
Deur Gerhard Nieuwoudt ’n Voorspoedige 2021 vir almal. In hierdie blog verduidelik ek waarna jy moet oplet en hoe om in te gryp as jy vermoed dat iemand vir wie jy lief is, selfdood oorweeg Om oor selfdood te praat, kan ’n vreesaanjaende onderwerp wees. Maar hoe meer...
deur AfriForum | Jan 27, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum dring daarop aan dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van Onderwys, bedank ná sy uitlating dat hy geskok is oor die inhoud van ’n verslag waaruit dit blyk dat meer as R431 miljoen binne drie maande deur die Gautengse Onderwysdepartement bestee is aan die...
deur AfriForum | Jan 27, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het die regsfirma Hurter Spies Ing. genader nadat 5 000 tersiêre studente se NSFAS-befondsing vir die 2020 akademiese jaar gekanselleer is. AfriForum Jeug gaan die byna 100 studente wat die organisasie om hierdie rede gekontak het op 26 Februarie 2021...
deur AfriForum | Jan 26, 2021 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het tien stappe tydens ’n regeringwerkswinkel oor landelike en stedelike veiligheid voorgestel wat die vlaag van plaasmoorde doeltreffend sal bekamp. Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, het virtueel aan die werkswinkel deelgeneem om AfriForum...
deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
In afwagting van die tropiese sikloon Eloise wat al nader aan Suid-Afrika beweeg, het die burgerregteorganisasie AfriForum enkele riglyne saamgestel wat gemeenskappe kan gebruik om proaktief op te tree en voorbereid te wees. Volgens Hillel Coetzer, AfriForum se...