deur AfriForum | Feb 19, 2021 | Kultuursake, Meningstukke, Taal Blogs, Blogs
Alana Bailey, hoof van AfriForum Kultuursake Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier. Daar is op dié datum besluit om onder meer hulde te bring aan studente wat in 1952 doodgeskiet is toe hulle teen die gebruik van Urdu as enigste...
deur AfriForum | Feb 17, 2021 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Volgens dié verslag was daar in 2020 ’n toename in plaasmoorde ten spyte van die feit dat misdaad in Suid-Afrika in dié jaar...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n nuwe tak in Amanzimtoti gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Eugene van Aswegen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir KwaZulu-Natal, het as gasspreker opgetree. Die pasverkose takbestuur bestaan uit...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 12 Februarie 2021 besoek by die Laerskool Helderkruin in Roodepoort afgelê om ’n leierskapontwikkelingsprojek aan te bied. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 10 en 11 Februarie 2021 in die Johannesburgse Landdroshof ’n branddeskundige oor die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 gekruisondervra. Die deskundige getuie is aangestel...