deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 24 Februarie agt hommeltuigbatterye ter waarde van R23 000 aan die veiligheidstrukture van Hartbeesfontein en Klerksdorp onderskeidelik oorhandig. Die tak het in 2020 ’n hommeltuig aangekoop wat nou hoofsaaklik in Hartbeesfontein...
deur AfriForum | Feb 23, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het onlangs nóg projekte van stapel gestuur om dié dorp op te knap te midde van die munisipaliteit se versuim om iets aan die verval te doen. Een van die eerste projekte was om die Nestlé-brug skoon te maak en die gras by die kruising te...
deur AfriForum | Feb 23, 2021 | Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings
AfriForum het op 23 Februarie 2020 – twee dae ná Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie – innoverende Afrikaanse ondernemings in drie streke en twee kategorieë bekroon. Dié streke is die noordstreek (Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo), die sentraalstreek...
deur AfriForum | Feb 22, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2020 hul skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte geluk met dié prestasie en bedank onderwyspersoneel wat dit ten spyte van uiters moeilike omstandighede moontlik gemaak het. Nietemin lê die burgerregteorganisasie die...
deur AfriForum | Feb 22, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Natasha Smit So is dit al middel Februarie, tyd om terug te gaan skool toe en die jaar stap sommer klaar vinnig aan. Watter gesonde gewoonte, wat in Januarie se weergawe voorgestel is (Lees gerus hier) het jy reeds begin volg? Indien jy nog nie kans gehad het...