deur AfriForum | Mar 5, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Kirkwoord het in die vroeë oggendure van 3 Maart hulp verleen aan die SAPD in ’n soektog na verdagtes wat by ’n plaasaanval in dié omgewing betrokke was. Omstreeks 02:30 het vier mans, met messe gewapen, ’n plaashuis in die Kirkwoord-omgewing...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se personeel het op 3 Maart 2021 ’n aksie aangepak om die gras te sny in die Monumentpark-area. Dit volg na verskeie klagtes aan AfriForum gerig is oor die toestand van die gras en sypaadjies in hierdie omgewing. Hierdie woongebied loop die laaste paar...
deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het op 1 Maart 2021 begin met ’n deurlopende projek om die dorp skoon en netjies te hou. Die projek sal aksies insluit soos om die gras langs die sypaadjies te sny en te sorg dat die sypaadjies oor die algemeen skoon is. “Ons kon...
deur AfriForum | Mar 2, 2021 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het vandag aangekondig dat die regering onder eed in sy hofstukke erken het dat daar geen wetlike beperking op die aankoop van Covid-19-entstowwe deur die privaatsektor is nie. Dit volg nadat die twee organisasies met regsaksie teen die...
deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het Laerskool Marietjie van Niekerk op 24 Februarie gehelp om die klaskamers, die administrasiegeboue en die skoolsaal te saniteer. Personeel van dié laerskool het vroeër die maand positief getoets vir COVID-19 en die skool moes...