deur AfriForum | Mar 16, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n brief aan die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO) gestuur rakende die onlangse nuus dat ’n Suid-Afrikaanse diplomaat (adv. David Zweli...
deur AfriForum | Mar 11, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug is van mening dat pres. Cyril Ramaphosa verantwoordelikheid vir die onlangse geweld by universiteitskampusse moet aanvaar en die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente (NSFAS) verantwoordbaar moet hou vir die kontrakte wat hulle met...
deur AfriForum | Mar 10, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Nicolene Muller Dink of Sink, word met trots geborg deur AfriForum – dit is ’n opskrif wat al sedert 2017 in verskeie koerante en mediaplatforms gesien en gehoor word, maar wat is Dink of Sink nou eintlik? Dink of Sink is ’n onvoorbereide debatkompetisie wat...
deur AfriForum | Mar 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Standerton het hulle slaggatprojek op 3 Maart van stapel gestuur en reeds een ton teer gebruik om slaggate in Standerton te herstel. Hierdie projek word in samewerking met Lekwa Clean Up, Ons Radio, Beeswinkel, Jeria Mediese Nooddienste, Pro-rub...
deur AfriForum | Mar 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het op 4 Maart voedsel aan die sopkombuis in die Kalksloot-woonbuurt geskenk. Dié sopkombuis gee vir sowat 100 kinders minstens een maaltyd per dag. Die voedselprodukte wat aan die sopkombuis geskenk is, sluit in mieliemeel, rys,...