deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Erfenis en kultuur Blogs, Blogs
Deur Alana Bailey Die naweek het oorgeloop van tragiese nuus op die terrein van erfenis. Aan die een kant het Johan Wolfaardt, museumkundige en kultuurhistorikus van formaat, op sosiale media berig dat generaal Koos de la Rey se graf in Lichtenburg gevandaliseer is en...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en AfriForum Jeug neem met hartseer kennis van die brande wat vandeesmaand in die Moederstad gewoed het en het daarom besluit om ’n noodfonds te stig vir die persone wat tans die brande bestry, reddingswerkers en ondersteuningspersoneel. Hiermee sal ons ook...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende skrywe aan die bestuur van die Universiteit van Kaapstad (UK) gerig in reaksie op onlangse voorvalle van ’n rassistiese aard op dié kampus. Drie eise word in die skrywe aan die universiteitsbestuur gestel. In die eerste plek word...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het met skok en spyt kennis geneem van die brandskade wat sedert gister in Kaapstad aangerig word en die brandbestryders wat in die uitvoering van hulle pligte beseer is. AfriForum betuig simpatie teenoor almal wat eiendom verloor het en spreek lof uit vir...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Messina het op Vrydag 16 April die SAPD bygestaan met die uitvoer van 12 inhegtenisnames. Dit volg na die SAPD die buurtwag genader het vir bystand en ondersteuning tydens ’n aksie wat Vrydagaand op die N1, wat deur die dorp loop, gehou is....