deur AfriForum | Jul 23, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ondersoek in te stel rakende die meriete van ’n aansoek wat deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) geloods gaan word om die munisipale verkiesings uit te stel en, indien wel, regsargumente...
deur AfriForum | Jul 23, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg het op 21 Julie in dié dorp deelgeneem aan ’n optog teen misdaad. Die AfriForum-buurtwag in samewerking met verskillende rolspelers vanuit die sekuriteitsektor in Vryburg het die massa-optog bygewoon. Die veldtog is deur die...
deur AfriForum | Jul 23, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die Wetsontwerp op die Grondhof te verwerp. Dié wetsontwerp is daarop gemik om twee nuwe howe te skep: die Grondhof en die Grondappèlhof. Dié burgerregteorganisasie voer aan dat die voorgestelde wetsontwerp verwerp moet word...
deur AfriForum | Jul 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 20 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand meer as 3 ton vleis aan behoeftige mense in Bloemhof en omliggende dorpe versprei. Die tak het weer – net soos in 2020 – verligting onder behoeftiges gebring deur vleis aan...
deur AfriForum | Jul 21, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) beteken op pres. Cyril Ramaphosa om die spesiale ondersoek eenheid (SOE) se verslag oor die minister van Gesondheid, dr. Zweli Mkhize, se betrokkenheid by die Digital...