deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum beskou die uitspraak van die Hoogste Hof van Appèl ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) as ’n reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en ook vir...
deur AfriForum | Jun 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het op 27 Junie 2020 ’n plaaspatrollie gehou om sigbaarheid in die landelike gebiede te verhoog. 78 lede van AfriForum se Krugersdorp-, Roodepoort- en Randfontein-buurtwag, EMGT, privaat sekuriteitsmaatskappye, ER24 en Netcare het aan...
deur AfriForum | Jun 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het die afgelope twee weke behoorlik ingespring om misdaad in dié gemeenskap te bekamp. Twee lede van dié buurtwag was besonders besig om die gemeenskap te beveilig en in tye van nood te ondersteun. Dk Khourie en Angelo Leibrant het...
deur AfriForum | Jun 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) versoek dat foute in die weeklikse epidemiologieverslag reggestel word. Korrekte inligting is noodsaaklik vir navorsers en raadgewers om die stand...
deur AfriForum | Jun 29, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se Klerksdorp- en Stilfontein-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorpe en die omliggende gebiede se elektrisiteit vanaf 14 Augustus 2020 te sny weens die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer...