deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het van 29 Junie tot 3 Julie 2020 inisiatief geneem om kleuterskole te help om gereed te wees om volgens die COVID-19-regulasies te heropen deur 21 kleuter- en naskole te ontsmet. Die skole se klaskamers, speelareas, badkamers,...
deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Hennie Human Die familie- en gesinstruktuur is veronderstel om vir kinders en volwassenes ’n veilige hawe te wees. Dit is die plek waar ons moet ervaar dat mense vir jou omgee, dat jy behoort en gereken word. Ervaring leer dat slagoffers van misdaad, veral...
deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lydenburg-tak het in samewerking met AfriForum Onderwys ’n skolehulppakket aan Lydenburg Preprimêr geskenk. Hierdie pakket bevat handreiniger, ’n termometer, ’n handreinigerstaander en klaskamerplakkate wat goeie higiëne in skole aanmoedig. Meer as 60...
deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het op 2 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsaksie van stapel gestuur aangesien die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit sy pligte versuim om dié dorpe in stand te hou. “Lede het die vullisverwyderingsaksie...
deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het drie hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...