deur AfriForum | Apr 6, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir...
deur AfriForum | Apr 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak en -buurtwag het die afgelope maand verskeie projekte aangepak om die algehele netheid en veiligheid van die dorp te verbeter. Volgens Gawie Pretorius, leier van AfriForum se Bothaville-buurtwag, werk die buurtwag baie goed saam met die...
deur AfriForum | Mar 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) wat inwoners uit Koster, Derby en Swartruggens insluit, het op 30 Maart 2021 die bestuur van die water- en rioolwerke in sowel Koster as Swartruggens aan Pionier Dienstemaatskappy oorhandig. Dit volg nadat die...
deur AfriForum | Mar 31, 2021 | Blogs, Ander Blogs
Deur Ronald Peters Wanneer ek met vriende en familie oor die toekoms gesels, draai die gesprekke dikwels na onderwerpe (en soms ook argumente) oor hoop en wanhoop. En daarmee saam ook sport. Want in my binnekring is sport een van die grootste bronne van hoop. Met...
deur AfriForum | Mar 31, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n skrywe aan pres. Cyril Ramaphosa gestuur waarin die organisasie eis dat die Minister van Polisie, Bheki Cele, sy amp moet verlaat. AfriForum meen Cele het al herhaaldelik deur sy handelinge, nalatigheid en uitlatings bewys...