deur AfriForum | Aug 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai 150 kg vleis elk aan die Bloemhof-voedselskema en Japie Kritzinger-tehuis geskenk om hulle te ondersteun in die belangrike werk wat hulle sedert die inperking doen. Dié...
deur AfriForum | Aug 3, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Johan Kloppers Trauma wat oor jou pad kom is ’n gebeurtenis wat ’n mens nie sommer vergeet nie en in die meeste gevalle gaan ’n persoon moet leer om ’n nuwe pad te stap‚ op ’n nuwe manier te dink en as ‘t ware opnuut leer loop. Enige gebeurtenis wat jou...
deur AfriForum | Aug 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana het op 31 Julie 2020 in samewerking met die familieboerorganisasie Saai 250 kg vleis aan die Heil-Lof Life Centre en die tak se voedselskema geskenk. Die Christiana-tak het reeds aan die begin van die inperking begin met...
deur AfriForum | Aug 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 29 Julie 2020 noodsaaklike kruideniersware ter waarde van R15 000 aan die Lichthuis Tehuis en die Mevrou Lichtenburg Elegant-organisasie geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg ongeveer 100 bejaardes, terwyl die Mevrou...
deur AfriForum | Aug 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 29 Julie 2020 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 200 kg vleis aan die Silwerjare Tehuis vir Bejaardes geskenk om die tehuis te ondersteun en die honger te verlig. “AfriForum het aan die gemeenskap gewys dat ons...