deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Parys-tak het op 13 Augustus 2020 ’n buurtwag gestig nadat inwoners die organisasie genader het om ’n buurtwag op die been te bring aangesien die misdaadsyfers in hierdie plattelandse dorpie die hoogte ingeskiet het. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word,...
deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien oor die voorgestelde Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020, ook bekend as die Internetsensorskapwet. Stella Ndabeni-Abrahams, minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, het op 3 Julie...
deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 13 en 14 Augustus 2020 elf nuwe stoptekens in die dorp opgerig. Dié tak het altesaam reeds meer as 40 stoptekens in die dorp opgerig. “Baie van die paaie het op kritiese plekke nie meer stoptekens gehad nie – dit was of verwyder of...
deur AfriForum | Aug 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 Augustus 2020 ’n tak in Fourways gestig. Dié tak is reeds besig met beplanning om in die nabye toekoms ’n AfriForum-buurtwag op die been te bring. Die takbestuur bestaan uit Wayne Pienaar (voorsitter), Kobus de Bruyn...
deur AfriForum | Aug 13, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het sigbaarbaarheid in die Kosmos- en Florapark-woongebiede verhoog nadat die buurtwag agtergekom het dat die getal inbrake toegeneem het. Die inbrake wat by Kasselman Veiligheidsdienste aangemeld is, toon dat tussen vier en ses...