deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het die afgelope naweek saam met veiligheidsrolspelers aan veiligheidsaksies deelgeneem waartydens verskeie inhegtenisnames uitgevoer is. Die buurtwag het Vrydagaand saam met die SAPD en GPF hoësigbaarheidsaksies gehou en op onwettige...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust gaan sekuriteitskameras wat op 23 November 2020 in die dorp opgerig is, moniteer om die algemene veiligheid in die dorp te verbeter en die buurtwag se vermoëns verder te versterk. Die kameras stel die buurtwag in staat om dele van die dorp...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 20 November 2020 namens Phatolo Kau, voorheen hoof van mensehulpbronne by die Mmabana Stigting vir Kuns, Kultuur en Sport, ’n mandamus-aansoek beteken op die premier van Noordwes, die Departement van Kuns, Kultuur en...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bothaville het op 19 November 2020 tien esbome by die Kleinbroek Primêre Skool buite Bothaville geplant. Willie Prinsloo, voorsitter van AfriForum se Bothaville-tak, het die bome saam met Johann Grobler, die skoolhoof, geplant en die hoop...
deur AfriForum | Nov 13, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 12 November die Buffelshoek-plaaswag gestig ná verskeie vergaderings met lede van die landelike gemeenskap van Buffelshoek buite Rustenburg gehou is. Dít volg nadat lede van dié gemeenskap AfriForum genader het om hulle te help...