deur AfriForum | Jan 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 23 Januarie 2021 die spruit op die hoek van Anna Wilson- en Lynettestraat skoongemaak. Die gebied by dié spruit was erg bebos wat dit ook uiters onveilig gemaak het. Dié projek is deel van ’n reeks projekte wat daarop gemik is om...
deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg verwelkom die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se aksieplan vir die verbetering van kragvoorsiening na die landelike gebiede aan die suidoostelike buitewyke van die dorp (R24-omgewing). Dit volg ná AfriForum volgehoue druk op die...
deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan sowel pres. Cyril Ramaphosa as die nasionale tesourie gerig om sy misnoeë te kenne te gee met die regering se planne om belasting te verhoog om die kostes van COVID-19-entstowwe te dek. Die tesourie oorweeg...
deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Laeveld-buurtwagte het nie op 24 Januarie 2021 teruggestaan toe die tropiese sikloon Eloise groot hoeveelhede reën in die area laat uitsak het nie. Buurtwaglede het ingespring en noodplanne geïmplementeer om inwoners te beskerm en te verseker dat mense...
deur AfriForum | Jan 24, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende hofaansoek teen die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) en Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, gebring om te verseker dat ivermektien wat ontwikkel is vir menslike gebruik...