deur AfriForum | Jan 29, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ermelo het in Desember en Januarie as deel van dié organisasie se #OnsDorp-projek gehelp om plaveisel ter waarde van R33 000 by die Pre-primêre Skool JJ van der Merwe te lê. Dié projek is aangepak om die skool te help om ’n buiteklaskamer vir die...
deur AfriForum | Jan 29, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het ’n prokureursbrief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin hulle geskrewe bevestiging vra oor onlangse mediaberigte wat berig dat die regering beplan om swart ekonomiese bemagtigingsmaatreëls en -vereistes (SEB) toe...
deur AfriForum | Jan 28, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het hul regspanne opdrag gegee om regsopsies te ondersoek nadat pres. Cyril Ramaphosa en Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van Toerisme, die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) bekend gestel het as ’n instelling wat finansiering aan...
deur AfriForum | Jan 28, 2021 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het die afgelope drie maande in samewerking met die SAPD en veiligheidsinstansies aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Tydens die patrollie het 117 AfriForum-buurtwaglede en 56 ander...
deur AfriForum | Jan 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek het die afgelope drie maande sigbaarheid in die drie provinsies in samewerking met verskeie veiligheidsinstansies verhoog as deel van die burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidsprojek. Nagenoeg 2 280...