deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 24 Februarie 2021 gehelp om die dorp se polisiestasie op te ruim. Dit volg nadat SAPD-lede met die tak gepraat het oor die algehele netheid van gedeeltes van die perseel. Die stasie het nie die nodige toerusting om die hele perseel...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het ’n deurbraak gehad toe die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit ná ’n insiggewende vergadering begin het om onwettige stortingsterreine skoon te maak en om paaie in dié dorp te herstel. AfriForum se plaaslike takbestuur het op 16...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het vandeesweek gevaarlike slaggate in Langmarkstraat in dié dorp herstel. Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het 15 sakkies teer verskaf waarmee die tak vyf gevaarlike slaggate herstel het. Die pad word eintlik deur SANRAL onderhou,...
deur AfriForum | Feb 23, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en sy span het vandag namens Celeste Gouws, slagoffer en privaat vervolger, in die Somerset-Oos Streekshof in ’n verkragtingsaak verskyn. Die saak is tot 23 tot 26 Maart 2021 uitgestel vir verhoor,...
deur AfriForum | Feb 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Inwoners in die area naby die Total-vulstasie in Potchefstroom ly geweldig onder die rioolbesoedeling wat reeds vir meer as ’n jaar plaasvind. Die AfriForum-tak in Potchefstroom het vroeër met verskeie rolspelers – insluitend AfriForum se nasionale en plaaslike...