deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Hessekwa-buurtwagte en -plaaswag het op 1 November 2019 begin met dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het tydens Swart Vrydag vir die eerste keer saam met die SAPD aan ’n geslaagde operasie deelgeneem. Lede van die buurtwag het van 06:00 saam met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) voetpatrollies in die sakesentrum...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Ermelo-tak het op 30 November 2019 verskeie padtekens by die Laerskool J.J. van der Merwe geverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige padtekens en randstene was nie geverf nie of nie meer duidelik sigbaar nie en die Ermelo-tak het...
deur AfriForum | Des 2, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Helderbergkom-tak die verlede week die groen strook langs die Summervale-aftreeoord in Gordonsbaai skoongemaak. Dié groen strook, wat strek vanaf Lemoenboomstraat tot by Dennehofstraat, is in samewerking...
deur AfriForum | Nov 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane-metro gestuur oor die gehalte van Hammanskraal se drinkwater en die metro versoek om alternatiewe bronne te gebruik om skoon drinkwater aan die inwoners te voorsien totdat die probleem opgelos is. Dít volg nadat AfriForum...