deur AfriForum | Okt 7, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Oktober ’n buurtwag in Centurion gestig. Dié buurtwag – wat deel van AfriForum se Centurion-tak vorm – gaan saam met veiligheidsinstansies en die SAPD werk om misdaad te help bekamp en voorkom. Die buurtwagbestuur bestaan...
deur AfriForum | Okt 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se onderskeie takke in die Pretoriase Moot het verlede week hard gewerk tydens sy #VegEnBou-week om die gemeenskap te beveilig. Tydens die week is veiligheidsoudits by vyf skole in die gebied gedoen: Laerskool Pierneef, Laerskool Villieria, Laerskool...
deur AfriForum | Okt 5, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, se oorweging om die skorsing van alle buitemuurse skoolaktiwiteite, insluitend programme vir niekontaksport, op te hef. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie op 22 September ’n aanmaning in...
deur AfriForum | Okt 4, 2020 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas bevestiging ontvang dat dié organisasie nou amptelik by die Verenigde Nasies (VN) as nieregeringsorganisasie met spesiale raadgewende status geregistreer is. Dié status bied aan AfriForum verskeie geleenthede en voorregte...
deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 29 September die #Onsdorp-projek afgeskop. ’n Boom is aan die plaaslike Voortrekkerkommando geskenk en op dié dag by die Ou Tronk in dié dorp geplant. Dewet Ungerer, AfriForum se koördineerder vir die Gauteng-Suid-area, sê dit is...