deur AfriForum | Nov 10, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Nóg ’n wrede aanval op ’n pa en seun op ’n plaas in die Vrystaat bevestig dat plaasmoorde ’n groter prioriteit vir die regering behoort te wees. AfriForum veroordeel die jongste plaasaanval op Pieter Hills (56) en sy seun Eddie (26) ten sterkste. Hills en sy seun is...
deur AfriForum | Nov 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot- en Wes-Moot-tak het op 7 November ’n skoonmaakprojek tussen 4de en 5de Laan agter Laerskool Boerefort in Wonderboom-Suid aangepak. Ná verskeie klagtes uit die gemeenskap het dié twee takke ingespring om die omgewing vir almal te verbeter. “Projekte...
deur AfriForum | Nov 9, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 6 November sy jaarlikse boomplantmaand afgesluit deur 50 amandelbome (Prunus dulcis) aan die Maranata-sorgsentrum buite Pretoria te skenk. AfriForum het in September en Oktober vanjaar meer as 3 300 bome geplant. Sedert dié projek in 2011 afgeskop...
deur AfriForum | Nov 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 3 November ’n tak in Uitenhage gestig ná verskeie versoeke deur die plaaslike gemeenskap. Tydens die stigtingsvergadering het Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Oos-Kaap, die organisasie se model en onlangse suksesse voorgehou....
deur AfriForum | Nov 5, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) nie vertrou kan word om gesprekke tussen gemeenskappe in Suid-Afrika te fasiliteer nie, omdat die MRK dubbele standaarde bevorder en die skouers optrek wanneer geweld teen...