deur AfriForum | Des 7, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag, Serial Rape in South Africa, oor die verkragtingkrisis in Suid-Afrika gepubliseer, wat saamgestel is deur nuusberigte, beskikbare data, navorsing deur verskeie instellings, hofsake en ander bronne...
deur AfriForum | Des 4, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die AfriForum Jeug-tak in die Helderbergkom het op Donderdag 3 Desember 2020 die Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-gemeenskapsentrum in die Strand gehelp met hul Kersete en ook om die kinders besig te hou tot Kersvader kom kuier. Daar is tans 104 kinders by dié...
deur AfriForum | Des 3, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum sal vandag klagtes by die Hooggeregshof in Johannesburg teen die EFF en sy leier Julius Malema indien nadat lede van dié party en hul leierskap die lied “Kill the Boer, kill the farmer” op verskeie geleenthede gesing het, met spesifieke verwysing na die...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in die Vrystaat se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Centurion het in November verskeie projekte aangepak om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Die tak het van kontrakteurs gebruik gemaak om verskeie slaggate in Centurion te herstel. Die paaie was onbegaanbaar en die tak het...