deur AfriForum | Jan 15, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum beoog om ’n dringende skrywe te rig aan die Nasionale Bevelsraad, asook die Departement van Onderwys om hulle te oortuig om skole wat kan bewys dat hulle aan COVID-19-protokolle voldoen, sal toelaat om aansoek te doen om – soos...
deur AfriForum | Jan 15, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 13 Januarie 2021 ’n nuwe plaaswag in die Matzikama-distrik gestig. Die Holrivier-plaaswag is reeds dié organisasie se tiende veiligheidstruktuur wat in die Matzikama-distrik op die been gebring is. Alvorens ’n plaaswag...
deur AfriForum | Jan 11, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Wes-Moot- en Sentraal-Moot-tak het op 9 Januarie 2021 ’n skoonmaakprojek rondom die Suiderberg-reservoir van stapel gestuur en bykomende sekuriteitskameras daar opgerig. “Die gebied rondom die reservoir is uiters gewild onder drawwers. Die Magaliesberg se...
deur AfriForum | Jan 8, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het hul regspan opdrag gegee om ’n saak voor te berei om die regering se voorgestelde monopolie op die aankoop en verspreiding van COVID-19-entstowwe teen te staan. Die twee organisasies wil verseker dat die regering se wanbestuur en...
deur AfriForum | Jan 5, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 3 Januarie die plaaslike brandweer bygestaan om ’n brand onder beheer te bring nadat brandstigters ’n brand in Schulphoek gestig het. Winderige toestande het veroorsaak dat die...