deur AfriForum | Feb 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs die departement van vervoer in Vryheid gevra vir ’n aksieplan om die teerpad tussen dié dorp en Paulpietersburg te onderhou. Die hoofroete tussen dié twee dorpe is vir die afgelope paar jaar in ’n haglike toestand en daar is geen werklike pogings...
deur AfriForum | Feb 8, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en Infrastruktuur, teen die Onteieningswetsontwerp B 23-2020. AfriForum is gekant teen die aanvaarding van hierdie wetsontwerp, aangesien die deurvoer daarvan ’n...
deur AfriForum | Feb 4, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op 2 Februarie 2021 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp deelgeneem. Altesaam 13 buurtwaglede en 15 polisielede het deelgeneem en verskeie mense is in hegtenis geneem. Sommige van die inhegtenisnames sluit in...
deur AfriForum | Feb 4, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Moreletapark-tak en die Grootfontein-buurtwag het in samewerking met verskeie ander rolspelers op 2 Februarie ’n sigbaarheidsoperasie in Moreletapark en omliggende gebiede gehou. Die operasie se primêre doel was om sigbaarheid te verbeter en eenheid te...
deur AfriForum | Feb 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana het tydens die laaste week van Januarie 2021 en die eerste paar dae van Februarie 2021 hul eerste groente geoes as deel van die tak se groentetuinprojek. Gedurende die inperking in 2020 het talle gesinne hul inkomste en werk verloor....