deur AfriForum | Mar 8, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het verlede week verskeie verdagtes in hegtenis geneem. Op 4 Maart was daar ’n insident waartydens diewe goedere van ’n bakkie af gesteel het. Met behulp van kameras wat die AfriForum-tak aangekoop het en deur AlarmPro gemoniteer...
deur AfriForum | Mar 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak in Secunda het op Saterdag 6 Maart die eerste fase van hul slaggatprojek vir 2021 afgeskop. Meer as 1,5 ton teer is reeds gebruik om slaggate mee te herstel. Ronnie Rudolf en Rudie van der Merwe, AfriForum-taklede, het saam met gemeenskapslede...
deur AfriForum | Mar 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al meer as 150 ha gras in dié stad gesny. Vandeesweek het die tak gras gesny en skoongemaak by die Centurion-jukskeiklub. Verskeie inwoners en kranige jukskeispelers het die tak genader en gevra om hulp...
deur AfriForum | Mar 5, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Sowel AfriForum se privaatvervolgingseenheid as die familie van die voormalige Bafana-Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag hul misnoeë uitgespreek oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se versuim om te gelas dat die baasbrein in die moord op Senzo in hegtenis...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het op 2 en 3 Maart 2021 die middedorp skoongemaak in samewerking met Fit It en ander rolspelers. Dit volg nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor die toestand van die dorp omdat die munisipaliteit versuim om die gebied skoon te...