deur AfriForum | Mar 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Fochville-tak het as deel van AfriForum se monumentoudit op Saterdag 13 Maart 2021 ’n skoonmaakprojek van stapel gestuur by die Fochville Groot Trek-gedenkmonument. Die skoonmaakprojek is saam met gemeenskaplede en ander rolspelers aangepak en sowat 25...
deur AfriForum | Mar 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van sy #VegEnBou-projek reeds ’n daadwerklike verskil in verskeie gemeenskappe in dié stad gemaak. Die projek, wat van 8 tot 16 Maart duur, pak verskeie knelpunte in die gemeenskap aan sodat vooruitgang in dié stad...
deur AfriForum | Mar 12, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die Departement van Basiese Onderwys se voorgestelde toelatingsbeleid vir gewone openbare skole wat in effek sal neerkom op die verengelsing van enkelmedium- Afrikaanse skole. Angie Motshekga,...
deur AfriForum | Mar 10, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
AfriForum het die versoek van die akademiese beplanningskomitee van die Universiteit van Stellenbosch (US) se senaat – naamlik dat alle nuwe kursusse aan die universiteit slegs in Engels aangebied word – beskryf as net nóg ’n voorbeeld van hoe COVID-19 misbruik word...
deur AfriForum | Mar 10, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die polisie verlede jaar gehelp om twee motordiewe in hegtenis te neem. Die diewe is op 4 Maart in die Potgietersrus Landdroshof tot sewe jaar tronkstraf gevonnis. Die inhegtenisname het gevolg nadat die diewe ’n...