deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel van die organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 25 Maart 2021 die Hermanus-brandweer bygestaan om ’n brand onder beheer te bring nadat brandstigters ’n brand in Belladonnastraat in Sandbaai gestig het. Die brandweer het...
deur AfriForum | Mar 25, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 24 Maart ’n buurtwag op die dorp gestig nadat die gemeenskap dié burgerregteorganisasie genader het met versoeke om ’n buurtwag te stig. Die buurtwag fokus daarop om die gemeenskap weerbaar te maak deur ’n veerkragtige en parate...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Musina het in die vroeë oggendure van 21 Maart ’n inbreker in hegtenis geneem. Die buurtwag het omstreeks 01:00 ’n noodoproep met betrekking tot ’n inbraak ontvang. Die verdagte was reeds halflyf deur die diefwering toe die inwoner se hond...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het op Saterdag 20 Maart in samewerking met Colbyn Ridge bosse oopgesny langs ’n gevaarlike draai op Kilnertonweg. Die tak het met die Tshwane-metro geskakel, wat ’n span gestuur het om te help met dié reusetaak. Hierdie stuk van die pad is...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Nylstroom-tak het vroegoggend op 23 Maart begin om slaggate in dié dorp te vul. Die tak het die slaggatprojek in Oktober 2020 afgeskop vir die #OnsDorp-projek en het reeds R14 000 se teer aangekoop. “Die munisipaliteit versuim om die dorp netjies en die...