deur AfriForum | Apr 11, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, adv. Phyllis Vorster (aanklaer) en Andrew Leask, hoofondersoeker by die eenheid, is vandeesweek in Botswana in verband met die vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi in dié land. AfriForum het...
deur AfriForum | Apr 9, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom se 178 aktiewe lede het in Maartmaand meer as 10 000 km afgelê tydens patrollies. Meer as 1 400 ure is opgeoffer om inwoners, hul eiendom en gebiede in en om Potchefstroom veilig te hou. Verder het dié buurtwag op 12 Maart...
deur AfriForum | Apr 9, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Op 9 April 2021 het AfriForum se Musina-buurtwag die polisie en plaaslike verkeersdepartement gehelp met ’n operasie om mense wat in die plaaslike poskantoor ingetrek het, te verwyder. Altesaam agt onwettige immigrante is tydens die operasie in hegtenis geneem....
deur AfriForum | Apr 9, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 1 April 2021 vyf verdagtes op ’n plaas wat aan die dorp grens in hegtenis geneem vir sowel poging tot veediefstal as diefstal. Die buurtwag is in kennis gestel dat daar ’n poging tot veediefstal op ’n plaas was, waarna...
deur AfriForum | Apr 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Maart altesaam 48,5 ha gras op die dorp gesny en ’n gebied van 5,5 ha skoongemaak – ’n projek wat ’n groot verskil in die dorp gemaak het. Sommige van die gebiede waar gras gesny en opgeruim is, is onder meer die Tharina-sentrum,...