deur AfriForum | Mei 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Ná maandelange volgehoue druk deur AfriForum se Naboomspruit-tak het die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit tydens die eerste week van Mei 2021 ’n besoek by die rioolpompstasie in Roedtan afgelê, waarna dit binne ’n week herstel is. Inwoners van Roedtan...
deur AfriForum | Mei 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Kroonstad het op 6 Mei 2021 ’n aanmaningsbrief aan die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit oorhandig om hulle op terme te plaas. In die brief word ’n dringende beroep op die munisipaliteit gedoen om onmiddellik aandag te skenk aan voortdurende...
deur AfriForum | Mei 7, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek sy kantoor in Durbanville in die Wes-Kaap geopen. AfriForum het meer as 40 000 lede in dié provinsie en gaan verskeie gemeenskapsprojekte, veral rakende veiligheid, vanuit dié kantoor en deur sy plaaslike takke in...
deur AfriForum | Mei 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek hofstukke formeel beteken om as vriend van die hof (amicus curiae) in die voortslepende Koster-hofgeding toe te tree. AfriForum se toetrede volg nadat die Departement vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake...
deur AfriForum | Mei 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Parys het deur die loop van Aprilmaand sowat 1,6 ton teer gebruik om slaggate in dié dorp op te vul. Hoewel dit reeds ’n groot verskil aan die dorp se paaie maak, is daar só baie slaggate dat dit net te veel is om alles uit die tak se begroting te...