deur AfriForum | Jun 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het op 11 Junie 2021 in samewerking met Wildtrust en Stellenbosch Trail Fund ’n bosvlier (Nuxia floribunda) as ’n gedenkboom langs die gewilde Koloniesland-wandelpad in die dorp geplant. Die boom staan langs die wandelpad op pad na...
deur AfriForum | Jun 15, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag die ANC uitgedaag om ’n dringende oudit van die kwalifikasies en bevoegdheidsvlakke van munisipale bestuurders en senior amptenare in ANC-beheerde munisipaliteite te doen. AfriForum se uitdaging volg op die ANC se aankondiging dat dié party...
deur AfriForum | Jun 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak en Why Wait Skip IT het op Vrydag 11 Junie self ’n gebied in dié dorp begin skoonmaak ná rommel onwettig gestort is. Die veld langs Malherbestraat is skoongemaak nadat sommige inwoners hul rommel daar begin stort het. Die inwoners het sakke vol...
deur AfriForum | Jun 14, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Junie 2021 by Maroelaland Kleuterskool en Kleuterwoud Kleuterskool in Centurion besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in....
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Blogs, Ander Blogs
Deur Andrea van Wyk “Teater is ’n weerspieëling van wat om ons aangaan en baan ook die weg vorentoe. Die AfriForum Teater het in sy eerste 100 dae presies dit reggekry,” sê Margit Meyer-Rödenbeck, ook bekend as Dowwe Dolla, wat een van die eerste akteurs was wat by...